KALAHARI PERSONEELLEDE
HOOF, ADJUNKHOOFDE EN OPERASIONELE HOOF
Johan van den Heever
Operasionele hoof
Kwalifikasie:
N.Diploma – Sportwetenskap
B-Tech – Sportwetenskap
PGCE & PGDip in BA.
Jaar wat by Kalas begin is:
2022
Onderwerpe:
Lewensoriëntering (Graad 11).
Buitekurrikulêre:
Rugby - o/16.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Tradisionele skool in 'n veranderende wêreld.
Mariet Cloete
Adjunkhoof (GET)
Kwalifikasie:
B.Sc & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2014.
Vakke:
Wiskunde (Gr. 8, Gr.10 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Media.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Lekker kinders wat nie status bewus is nie en 'n personeel wat soos een
groot familie is.
Juan Botha
Adjunkhoof (FET)
Kwalifikasie:
HOD Bedryfskennis en grafika.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO)
(Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Assistent busbestuurder.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Bied 'n verskeidenheid vakke waaroor leerders hulself kan voorberei vir verdere studies of by die arbeidsmag kan aansluit
Kalahari is 'n inklusiewe skool met bekwame onderwysers wat die ekstra myl sal loop om almal te akkommodeer.
Kalahari spog met baie goeie resultate en leerders word gereeld onder die top 20 in die Noord-Kaap gereken.
VAKHOOFDE
Sunet Venter
Hoof van Handelsvakke
Kwalifikasie:
Honneurs in Bedryfsielkunde.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Rekeningkunde (Gr. 9 - Gr. 11).
Buitemuurs:
Vakhoof EBW.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Pragtige sportgronde.
Goeie onderwysers.
James Garisch
Hoof van Lewensoriëntering en Geografie
Kwalifikasie:
Honneursgraad in skoolvakke en bestuur.
Jaar by Kalas begin:
2020.
Vakke:
Lewensoriëntering (Gr. 9 en Gr. 12) &
Geografie (Gr.10 - Gr. 12).
Buitemuurs:
Admin.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Goeie dissipline
Goeie omgee Skoolhoof en onderwysers.
Goeie stelsels.
Goeie tegnologie.
Mariet Cloete
Hoof van Wiskunde en Wetenskap
Kwalifikasie:
B.Sc & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2014.
Vakke:
Wiskunde (Gr. 8, Gr.10 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Media.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Lekker kinders wat nie status bewus is nie en 'n personeel wat soos een groot familie is.
Juan Botha
Hoof van Siviele Tegnologie, Ingenieursgrafika en Ontwerp en Tegnologie
Kwalifikasie:
HOD Bedryfskennis en grafika.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO) (Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Assistent busbestuurder.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Bied 'n verskeidenheid vakke waaroor leerders hulself kan voorberei vir verdere studies of by die arbeidsmag kan aansluit
Kalahari is 'n inklusiewe skool met bekwame onderwysers wat die ekstra myl sal loop om almal te akkommodeer.
Kalahari spog met baie goeie resultate en leerders word gereeld onder die top 20 in die Noord-Kaap gereken.
Maré Orren
Hoof van Toerisme, Sosiale Wetenskappe, Gasvryheidstudies en Kuns & Kultuur
Kwalifikasie:
ED4.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Toerisme (Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Kultuur.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Skoolondersteuning is die beste.
Handboeke vir elke leerder.
Skoolhoof is altyd beskikbaar en ek voel gemaklik om probleme en voorstelle te gee.
Kollegas het 'n goeie verhouding met mekaar.
Sammy Langeveldt
Hoof van Tale
Kwalifikasie:
FDEIV, Opvoedkundige Bestuur.
Jaar wat by Kalas begin is:
2017.
Vakke:
Engels EAT (Graad 11 en Graad 12).
Buitemuurs:
Admin.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Dit is 'n waardige skool.
Ons het allerhande aktiwiteite en goeie gehalte onderwys.
Die leerders word geleer om kennis van oral moontlik op te doen.
Ons skool is regtig uniek.
ONDERWYSERS
Michelle Prinsloo
Kwalifikasie:
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Femke De Klerk
Kwalifikasie:
B.Com & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2018.
Vakke:
Besigheidstudies (Gr. 10 – Gr. 12) &
EBW - Rekeningkunde (Gr. 9).
Buitemuurs:
VRL & Matriekafskeid
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Met 'n ryk geskiedenis van prestasie, op alle gebiede, kan ons skool met uiteenlopende uitkyke die toekoms met ons koppe omhoog tegemoet.
Juanita Laubscher
Kwalifikasie:
HOD Huishoudkunde.
Jaar by Kalas begin:
1994.
Vakke:
Gasvryheidstudies (Gr. 10 - Gr. 12).
Buitemuurs:
Tennis afrigter.
Krieket telhouer.
Lief en leed van personeel.
Mej. Kalahari.
Senior Dinee.
Top 10 ete.
Matriekafskeid.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Noue band tussen onderwysers.
Tradisie is belangrik.
Mooiste gebou.
Akademiese, Kulturele, sportgeleenthede wat aan leerders aangebied word.
Alisha Koekemoer
Kwalifikasie:
Baccalaureusgraad in Onderwys.
Jaar by Kalas begin:
2020.
Vakke:
Engels EAT (Gr. 9 - Gr.11) &
Lewensoriëntering (Gr. 10).
Buitemuurs:
Netbal.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die gees onder leerders en personeel is wat Kalahari uniek en anders maak.
Ria-Doret Taljaard
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Juliana Nel
Kwalifikasie:
Nasionale Diploma.
Jaar by Kalas begin:
2016.
Vakke:
Afrikaans Huistaal (Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Netbal - 1ste en 2de span.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Elke skool is uniek.
Dalene Coetzee
Kwalifikasie:
Baccalaureusgraad in Onderwys.
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Wiskunde (Gr. 9 en Gr. 11) &
Wiskunde Geletterdheid (Gr. 12).
Buitemuurs:
Mej. Kalahari.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die "Kala Crazy Kindness Challenges" wat ons doen.
Ons leerders!
Ons is mededingend en meet onsself net aan die bestes.
Benita Spies
Kwalifikasie:
B.Sc & HOD (nagraads)
Jaar by Kalas begin:
1984.
Vakke:
Wiskunde (Gr. 9, Gr.10 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Kala Crazy Kindness.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die plattelandse vriendelike kultuur.
Akademici kan teen groot skole meeding.
Hillie Van Der Westhuizen
Kwalifikasie:
B.Sc, HOD & DSO (RO).
Jaar by Kalas begin:
1996.
Vakke:
Natuurwetenskap (Gr. 9),
Tegniese Wetenskap
(Gr. 10 en Gr. 12)
& Fisiese wetenskap
(Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Ekstra klasse vir graad 12.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Hier maak ons drome waar.
Ismael Botolo
Kwalifikasie:
(UDES) M+3.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Wiskunde Geletterdheid
(Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Sokkerafrigter (Onder 15).
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Dissipline teenoor die leerders.
Tebogo Segware
Kwalifikasie:
UDES & ACE.
Jaar by Kalas begin:
2005.
Vakke:
Natuurwetenskap (Gr. 9) &
Lewenswetenskap (Gr. 10 - Gr. 12).
Buitemuurs:
Skaak.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Kwaliteit van onderwys en goed toegewyde personeel.
Madelené van Rooyen
Kwalifikasie:
HOD Snr Primer.
Jaar by Kalas begin:
2006.
Vakke:
Siviele Tegnologie: Houtwerk
(Gr.10 - Gr. 12) &
Natuurwetenskap (Gr. 9).
Buitemuurs:
Atletiek & Landloop.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Hoërskool Kalahari fokus op die leerders se holistiese ontwikkeling: Akademie, sport en kultuur.
Elandi Theron
Kwalifikasie:
BA Drama en Teaterkuns & BA Drama Honneurs & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Skeppende Kunste (Gr. 9) &
Dramatiese Kunste (Gr. 10 - Gr. 12).
Buitemuurs:
Dramaklub, Film, Nuuskamer.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
By die klipgebou omring deur Kameeldoringbome en die gille van sonbesies sal jy 'n tuiste kry waar jy veilig voel, waar jy voel jy hoort. Benewens die feit dat ons skool op verskeie vlakke een van die beste skole in die Noord-Kaap is, word 'n samehangende kultuur geskep wat daarna streef om met deursettingsvermoë, ou tradisies sowel as nuwe tradisies met trots uit te beeld. Om hier te werk laat my verlang na my skooldae.
Annette Nalukenge
Kwalifikasie:
NGOS & BCom (Honneurs) Ekonomie.
Jaar by Kalas begin:
2014.
Vakke:
Besigheidstudies (Gr. 10) &
Ekonomie (Gr. 10 - Gr. 12).
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die organisasiekultuur en akademici.
Dezi Pretorius
Kwalifikasie:
B.Ed (intermediêre en senior fase).
Jaar by Kalas begin:
2013.
Vakke:
Afrikaans HT (Gr. 8) &
Natuurwetenskap (Gr. 8).
Buitemuurs:
Kala Kultuur.
Alles wat dans, skoolgees en leerdertrotsbou insluit.
Drama, Matriekafskeid en Nuuskamer.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Almal is familie wat mekaar ondersteun.
Mense hier gee steeds om vir die leerders en hul welstand.
Zelda Brits
Kwalifikasie:
B.Ed Senior en VOO & Honneurs in Afrikaanse letterkunde & tans besig met MA in Kreatiewe Skryfkuns.
Jaar by Kalas begin:
2020.
Vakke:
Geografie (Gr. 9 - Gr. 11) &
Toerisme (Gr. 10).
Buitemuurs:
Afrigter van 2de Netbalspan.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die personeel.
Annuska Van Zyl
Kwalifikasie:
B.Com Ekonomie & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Ekonomie (Gr. 10, 11 en 12) &
EBW (Gr. 8).
Buitemuurs:
Kultuur.
Werk in die boekstoor.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Ons pragtige hoofgebou en al die kameeldoringbome op die terrein wat behoue bly!
Leona Schreuder
Kwalifikasie:
B.Sc & Ed.
Jaar by Kalas begin:
1990
Vakke:
Fisiese Wetenskap (Gr. 10 en 12) &
Tegniese Wetenskap (Gr. 11) &
Natuurwetenskap (Gr. 8).
Buitemuurs:
Detensie, ekstra klasse, olimpiade-eksamens en VRL-komitee.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Groot vakkeuses.
Baie goeie matriekuitslae.
Kalahari se sport en kultuur is van groot verskeidenheid en onder topskole in die Noord-Kaap.
By Kalahari word ons leuse (Werk en Wen) verwesenlik.
Lehlohonolo Makoloane
Kwalifikasie:
B.Ed (EBW) VOO.
Jaar by Kalas begin:
2017
Vakke:
Besigheidstudies (Gr. 10, 11 en 12) &
EBW (Gr. 9).
Buitemuurs:
Sokkerafrigter vir o/15, o/17 en o/19 spanne.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Kalahari het 'n baie effektiewe struktuur en sisteem met betrekking tot dissipline, bv. leerders wat buite die klas toustaan voor die inskrywing.
Ons is 'n sportfokusskool en toppresterende akademiese skool.
Gideon-Paul Lötter
Kwalifikasie:
B.Ed.
Jaar by Kalas begin:
2015 – 2018 / 2020 -
Vakke:
LO Prakties (Gr. 9, 10, 11 en 12) &
Tegnologie (Gr. 8).
Buitemuurs:
Afrigter vir o/14 rugbyspan
Afrigter vir 1ste rugbyspan.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Onderwysers wat uit hul pad sal gaan vir 'n leerder en 'n bestuurspan wat uit hul pad sal gaan vir onderwysers.
Jomé Moorcroft
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Misha Cloete
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Wilma Fourie
Kwalifikasie:
B.Ed. Tale Senior / VOO HL / HT
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Engels EAT (Gr. 8) &
Afrikaans HT (Gr. 9) &
Engels HT (Gr. 10) &
LO-teorie (Gr. 9)
Buitemuurs:
Kultuur.
Wat maak Kalahari anders as ander skole? ​
Kalahari het 'n stelsel en protokol wat werk. Kala-onderwysers staan saam / daar is geen verdeeldheid nie.
SBS en beheerliggaam is meer betrokke wat help om onderwys meer effektief toegepas te word.
Charlotte Titus
Kwalifikasie:
BPhil (Gemeenskapsontwikkeling) & BA (Geesteswetenskappe) & NGOS.
Jaar by Kalas begin:
2020.
Vakke:
Engels HT (Gr. 10 en 11) &
LO (Gr. 10)
Buitemuurs:
Kultuur - Drama.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die kultuur en gevoel van tuiskoms
Willie van den Berg
Kwalifikasie:
HOD (4).
Jaar by Kalas begin:
1991 – 2003 / 2009 – 2010 /
2020 - .
Vakke:
Geografie (Gr. 8 en Gr. 9) &
LO Prakties (Gr. 9)
Buitemuurs:
Rugby o/14
Krieket algemeen (alle groepe).
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Ten spyte van 'n moeilike gemeenskap, presteer die skool steeds bogemiddeld in akademie, kultuur en sport. Dit getuig van goeie leierskap en ’n span onderwysers wat hard werk.
Peo Lucas
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Leoné Wait
Kwalifikasie:
B.Ed Senior VOO (1ste jaar)
Jaar by Kalas begin:
2020
Vakke:
Wiskunde Geletterdheid &
LO Prakties.
Buitemuurs:
Netbal – o/15 en o/16.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Baie goeie ondersteuning van bestuur.
Ontwikkeling vind daagliks by Kalahari plaas.
Skool skep soveel moontlik geleenthede vir leerders.
Janneke Kruger
Kwalifikasie:
B.Ed Senior & VOO – Besigheidstudies en Ekonomie.
Jaar by Kalas begin:
2022.
Vakke:
Engels EAT (Gr. 8 en Gr. 9) &
EBW (Gr. 8 en Gr. 9).
Buitemuurs:
Werk in die boekstoor.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die onderwysers se liefde vir die kinders en die goeie verhoudings.
Wilmari Mostert
Kwalifikasie:
Gevorderde sekretariële en rekenaarvaardighede.
Educare N4 – N7.
Jaar by Kalas begin:
2014.
Vakke:
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) (Gr. 10 - Gr. 12).
Buitemuurs:
Akademiese Prysuitdeling.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die personeel wat goed saamwerk.
Spesiale leerders.
Lorencia Eilerd
Kwalifikasie:
Honneurs Baccalaureus in Onderwys.
Jaar by Kalas begin:
2020
Vakke:
Afrikaans EAT (Gr. 9 en Gr. 10) &
LO (Gr. 10).
Buitemuurs:
Netbal o/16B.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Personeel is een groot gesin.
Daar is orde by die skool en leerders respekteer hul onderwysers.
Buitemuurse aktiwiteite gaan voort by Kalahari.
James Garisch
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Tlhoriso Masa
Kwalifikasie:
Baccalaureus in Onderwys in Senior en VOO-fase.
Jaar by Kalas begin:
2020.
Vakke:
Engels HT (Gr. 9) &
LO (Gr. 10).
Buitemuurs:
Netbal o/15B.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
'n Oorvloed van ko-kurrikulêre aktiwiteite (Dit skep 'n gevoel van leierskap, samewerking, mededingende gees en sportmangees.)
Sheillah Ndlovu
Kwalifikasie:
B.Ed in Engelse Taal & Honneurs in Onderwys.
Jaar by Kalas begin:
2018.
Vakke:
Engels HT (Graad 11 en Graad 12).
Buitemuurs:
Debat en Redenaars.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Akademiese en Sportuitnemendheid.
Bronwyn Anthony
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Afrikaans EAT (Gr. 11 en Gr. 12).
Buitemuurs:
Voog van Uitvoerende Komitee (UK).
Skynhof-afrigter.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Tradisies en Kultuur.
Yolandie van den Heever
Kwalifikasie:
B.Ed Honneurs.
Jaar by Kalas begin:
2022.
Vakke:
Wiskunde (Gr. 9 en Gr. 11) &
Tegniese Wiskunde (Gr. 10 – Gr. 12).
Buitemuurs:
Hulp met administrasie by die netbal.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Pragtige skoolterrein.
Bybelverse op vullisdromme.
Gedenkmuur by snoepie.
Vriendelike personeel en kantoor dames.
Uitbreiding en verbetering op kampus.
Hilde Kamphuis
Kwalifikasie:
B.Ed.
Jaar by Kalas begin:
2018.
Vakke:
Afrikaans EAT (Gr. 12) &
Afrikaans HT (Gr. 10) &
LO (Teorie) (Gr. 10).
Buitemuurs:
Skiet,
Redenaars,
Spelathon &
Gr. 8 Inleidingskomitee.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die samesyn en omgee tussen mekaar.
Mense is altyd bereid om te help.
Marcel Venter
Kwalifikasie:
B.Com Ekonomie en Risikobestuur.
Jaar by Kalas begin:
2022.
Vakke:
Tegniese Wiskunde (Gr. 10) &
Wiskunde (Gr. 9) &
Geskiedenis (Gr. 9).
Buitemuurs:
Mej. Kalahari, 'Onthaal', Fondsinsameling.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Ons het een van die mooiste skole in die land. En natuurlik die goeie onderwysers. Ons is regtig 'n lekker groep wat goed kan saamwerk.
De Villiers Goosen
Kwalifikasie:
BA Bedryfsielkunde.
Jaar by Kalas begin:
2019.
Vakke:
Geskiedenis (Gr. 8 en Gr. 9) &
Besigheidstudies (Gr. 10).
Buitemuurs:
Bemarking van Kalahari,
Sosiale media van Kalahari (Facebook),
Hoof van UK Sosiaal,
Onderhou van swembad,
Graad 8 Inleidingskomitee,
Klank vir skool &
Beurse vir leerders.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Skool met die beste personeelgroep om mee te werk.
Kalahari is een van die mooiste skole daar buite.
Chanéll Kruger
Kwalifikasie:
Hoër Onderwyssertifikaat.
Jaar by Kalas begin:
2022.
Onderwerpe:
LO (Gr. 8 en Gr. 9) &
Toerisme (Gr. 10 en Gr. 11).
Buitemuurs:
o/14 Netbal &
Spiesgooi.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Kalahari se leerders het 'n kultuur wat min ander skole se leerders het.
As oud-Kala is dit vir my lekker om deel te wees van 'n span wat toekomstige Kalas sal vorm.
Michelle Booyse
Kwalifikasie:
NDPE, ACE.
Jaar by Kalas begin:
2021.
Vakke:
Afrikaans EAT (Gr. 9) &
Afrikaans HT (Gr. 9).
Buitemuurs:
o/14 Netbal.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die huislikheid en vriendelike personeel.
Baie gawe skoolhoof wat almal help waar hy kan.
Kinders met beter maniere.
Christian Bischoff
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Memory Kotoane
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Disemelo Imeldah Sehloho
Kwalifikasie:
B.Ed VOO - spesialiseer in EBW.
Jaar by Kalas begin:
2021.
Vakke:
Engels HT (Gr. 8) &
LO (Gr. 10).
Buitemuurs:
Geleentheidorganiseringspan
& Kleredrag.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Hoërskool Kalahari is een van die beste skole in die provinsie.
Die skool bevorder individualiteit en diversiteit.
Werksetiek en spangees is fenomenaal.
Frits Hooghiemstra
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Izmari Goosen
Kwalifikasie:
B.Sc. Inligtingstegnologie
Tans besig met
VOO in CAT
Senior Fase in Wiskunde
Jaar by Kalas begin:
2023
Vakke:
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Gr.10 - Gr. 12
Lewensoriëntering (LO) - Gr. 10
Buitemuurs:
Hokkie (Seuns) - eerste span
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
Eliam Garisch
Kwalifikasie:
​
Jaar by Kalas begin:
Vakke:
Buitemuurs:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
​
NIE-AKADEMIESE PERSONEEL
Chrisna Benade
Debiteureklerk
Jaar by Kalas begin:
2009.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die personeel is soos 'n gesin - Ons staan saam.
Antoinette Fourie
Administrasieklerk
Jaar by Kalas begin:
2010.
Buitemuurs:
Swem & Tweekamp.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die SBL doen baie vir die skool.
Die personeel wat mekaar ondersteun en altyd daar is vir my.
Sarietha Benade
Finansiële Beampte
Jaar by Kalas begin:
2015.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Ons is 'n omgee personeel.
Mandie Kruger
Administrasieklerk
Jaar by Kalas begin:
2017.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die mense, die gees en die deursettingsvermoë.
Warmte, ondersteuning en liefde word hier ervaar!
Jeanine Goosen
Ontvangsdame
Jaar by Kalas begin:
2020.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die pragtige natuurskoon van Kalahari. Die samewerking van personeel.
Zandria Kivido
​
Jaar wat by Kalas begin is:
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
,
Andre Wait
Hoof van Sport
Kwalifikasie:
NDip – Sportbestuur en bemarking.
Jaar by Kalas begin:
2019.
Buitemuurs:
1ste rugbyspan afrigter en
Hoof van Sport.
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die pragtige natuurskoon van Kalahari. Die harde werk van leerders in akademiese en sportareas.
​
Lydia Motshegwa
Kantoorskoonmaak en teedame
Jaar by Kalas begin:
1994 (1985 Koshuis).
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Om met almal te werk en die personeel is baie vriendelik.
David Tamose
Vaktotum
Jaar by Kalas begin:
1987
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Die mense saam met wie ek werk. Dis regtig lekker om saam met die groep mense te werk!
Miriam Dilotsotlhe
Werk in Hotelskool
Jaar by Kalas begin:
2016
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Goeie mense om mee te werk en juffrou Laubscher wat my altyd help en leer.
Elisa Lekgari
Skoonmaker
Jaar by Kalas begin:
2019
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Kalahari se werksomstandighede is lekker en dit is goed vir my!
Ignatios Tamose
Jaar by Kalas begin:
2021
Wat maak Kalahari anders as ander skole?
Kalahari se werksomstandighede is lekker en die mense saam met wie ek werk. Dis regtig lekker om saam met die groep mense te werk!