top of page
NUUS
NEEM KENNIS:
Nuwe skooldrag: Bestel vanaf 1 Junie 2022
Kortbroeke en gholfhemde is die nuwe step-outs en LO praktiese drag.
Sweetpakbroek en sweetpakbaadjie
Softshell warm baadjie vir winter vervang die maroen seilbaadjies van die skool.
Ons doen dit nou sodat elke Kala teen die begin van 2023 soos 'n eenheid lyk.
bottom of page